Ons help graag met:-

Wiskunde (Ekstra) klasse - in Sentrum tyd!!

ADHD / ADD

Anxiety Disorder

Amanuense

Dyslexia / Dysgraphia / Dyscalcula / Dyspraxia

Asperger Syndrome

Remediërende Hulp

Hulp met Leerwerk en Take

Ekstra aanbiedinge by dié Sentrum in Sentrumtye:-

(Ouers ry nie kinders ekstra rond vir hierdie klasse nie)

HOUTWERK klasse - met Sertifikaat van Vaardighede

SWEISWERK klasse - met Sertifikaat van Vaardighede

GUITAR / VIOOL klasse  - met Sertifikaat van Vaardighede

DRAMA klasse  -  met Sertifikaat van Vaardighede deur Elaine Greeff

FOTOGRAFIE klasse - aangebied deur Professionele fotograaf Alta Oosthuizen met Sertifikaat vir voltooiing van Kursus

KUNS klasse  -  aangebied deur Alana Swart (Grafiese-/"Fine Art" Kunstenaar)

BOOGSKIET klasse - aangebied deur Shaun Anderson

Terug Terug na bo